Santorini Unit H
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 420 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Santorini Unit H bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel met 4 slaapkamers. Dié woonstel is in 'n kompleks in die hartjie van Margate en is stapafstand vanaf die hoofswemstrand, pier, restaurante, winkels en ander vermaak.
Die dakwoonstel is in 'n woonstelblok aan die agterkant van die kompleks en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n oond met 'n stoof. Die sitkamer het rusbanke, 'n TV en DStv. Daar is ook 'n pooltafel.
Die woonstel se balkon het stoepmeubels en 'n gasbraai. Hiér kan gaste die pragtige see-uitsig geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 241
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Unit H het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom