Shelly Beach Cottages
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die grondverdieping en is in 'n lowerryke tuin. Dit bied slaapplek aan 4 gaste in 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 2 oopvou-enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof toegerus. Die kothuis het 'n TV en sekere DStv-kanale, asook WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is 'n tweeslaapkamer-eenheid op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en die Royal Alfred-gholfbaan. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 'n en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkel-opvoubeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof in die kombuis en die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shelly Beach-weg 1, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom