Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulphoek 35

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landa-straat, Skulphoek 35, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skulphoek 35 is 'n lieflike selfsorghuis in die veilige Skulphoek-kompleks in Struisbaai, net 'n kort entjie se ry vanaf Struisbaai se hoofstrand, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het ook dubbelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 2 badkamers het beide 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en beskik ook oor 'n binnebraai. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Verder is daar 'n pooltafel en veerpyltjiebord in die motorhuis wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 121

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Landa-straat, Skulphoek 35, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landa-straat, Skulphoek 35, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d9131cabf67f11a465fb9ae5949b63c0de609ef1fed7b59c9c3c57ccb4f8f08a26330fa62b7c1f97622e4fd05b870f08386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) Landa Street 35 Skulphoek 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.81040424654 20.043414217091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem