SnL Guesthouse at Visarend
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarend Fish Eagle Bend 24, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SnL Guesthouse at Visarend is in Malelane in Mpumalanga en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste is. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers wat gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kroegyskassie, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe het.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike leefarea, kombuis en swembad, asook 'n stoep waar gaste kan ontspan. Die geeenskaplike kobuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Daar is WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Malelane is perfek vir gaste wat die stadslewe vir privaatheid wil verruil. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, vierwielmotorfietse, swem, visvang, voëlkyk en staproetes in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 46
Jaar gelys 5
Ligging
- Visarend Fish Eagle Bend 24, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink SnL Guesthouse at Visarend het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarend Fish Eagle Bend 24, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom