St. George's Rest
Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. George's-laan 234, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
St. George's Rest bied gerieflike selfsorgverblyf tussen die bome in die hartjie van Nature's Valley. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek op die Tuinroete aangesien hierdie huis stapafstand vanaf die see en strandmeer is.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers het 'n stort en 'n bad, onderskeidelik.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Buite is daar 'n groot houtdek met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die bome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Candice Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- St. George's-laan 234, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink St. George's Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nature's Valley Stormsrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. George's-laan 234, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom