Stoep At Steenbok Straat
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stoep At Steenbok bied gehalteverblyf in Komatipoort en is sowat 10 km vanaf die Krugerwildtuin en 9 km vanaf Mosambiek se grens.
Die verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede en bied slaapplek vir 'n totaal van 18 mense. Elke eenheid is ingerig met 'n TV, DStv, lugversorging, volledig toegeruste kombuis vir selfsorg, privaat braaigeriewe, en nog meer.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie en ontbyt is by ons nabygeleë sustergastehuis, Stoep Cafe, beskikbaar.
Stoep At Steenbok Street is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n sentrale punt tussen al die doendinge en besienswaardighede, onder meer die Krugerwildtuin, 'n oornagplek vir diegene wat Mosambiek of Swaziland wil besoek of bloot om die omvangryke wild in die area te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Stoep At Steenbok Straat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga