Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Lodge Villa 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fosterstraat 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Lodge Villa 2 is een van 6 villas wat 'n tropiese wegbreek in Uvongo bied. Die kompleks is goed omhein en bied maklike toegang deur die welige tuin en met 'n trap tot die Uvongo-hoofstrand.

Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n gemeenskaplike swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, direkte toegang tot die stoep en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die leefarea is daar 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met OpenView. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Pavilion-restaurant met 'n uitsig oor Uvongo bedien heerlike maaltye. Onder die restaurant is daar 'n wegneemetewinkel, roomyswinkel en strandklerewinkel. Ander besienswaardighede sluit talle rotspoele, wat van Uvongo-strand tot Lucien-strand strek, en die visvangpier op die rand van die strand in.

Slaapplek

’n Bespreking by Summer Lodge Villa 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fosterstraat 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fosterstraat 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c934af8b51686d3fbe4da87bae251131c92a38b6ec99a76922034377a1cb06cd36a9d1c7dd0e0ef1d64a957827586b7039c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 2 Foster Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8342176 30.3940212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem