Summer Place 28
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer-straat 4, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Summer Place 28 is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, Margate. Dié kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is om die hoek van Shelly Centre.
Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer wat ’n bad het. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel en broodrooster.
Die sitkamer het ’n slaapbank vir ’n vyfde gas en 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na ’n stoep.
Die kompleks spog met ’n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die kompleks is naby verskeie restaurante en ’n prentjiemooi rit ver vanaf ander geriewe in dié deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albert Meyer-straat 4, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place 28 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer-straat 4, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom