Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Song

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1800 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asseblief daarop dat rook in alle binnenshuise areas streng verbode is.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen geraas na 23:00 nie.
Geen partytjies en funksies mag gehou word nie.
Let wel dat Theseneiland 'n geldige ID of paspoort van gaste ouer as 16 jaar vereis om toegang tot die eiland te kry. Hulle sal 'n vorm wat saam met die bespreking voltooi moet word, voorsien. Gaste sal dan op die biometriese sisteem gevoeg word wat die valhekingang na die eiland beheer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 915
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P15, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe04c304c995f28255cf3264fcabaa64df42019fcf9b754e78a5a5518253be6fb1775d1331e5041c871a8cb4988a37433788b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 915 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 P15 Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048372033803 23.053866276126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem