Sunnyside Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Mariette D - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Adri V - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, sal enige tyd weer kamers daar bespreek.
Gudrun B - Jan 2019
Algehele gradering
Sunnyside Guesthouse het aan ons die diens gelewer wat ons verwag het. Die eenheid was groot en gerieflik, so ook die kombuis en badkamer.
Andre E - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig en lekker ontbyt.
Sunnyside Guesthouse se terugvoer
Middag Andre,
Baie dankie vir die pragtige gradering vir ons Gastehuis. Ons is bly jy het die tydjie by ons geniet en sal ons staff die "review"wys om hulle aan te spoor en net beter te kan doen.
Hoop ons sien julle weer.
Groete en mooi naweek.
Michael & Catherine
Owners of Sunnyside Guesthouse Walvis Bay
Michael S - Apr 2018
Algehele gradering
Das Personal war sehr hilfsbereit und engagiert.
Hannes L - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelikste personeel, vanaf die hekwag, by ontvangs, die skoonmakers en ons kok, niks kan beter nie.
Lees meer- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 240, Walvisbaai, 0000, Erongo