The Crystal Studio
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 84
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Sonia P - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Francois K - Nov 2020
Algehele gradering
Ruim woonstel in goeie ligging.
Allan G - Nov 2016
Algehele gradering
Lovely apartment with some deficiencies.
Lees meerClem C - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Romien B - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en gerieflik.
The Crystal Studio se terugvoer
Geagte Romien,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor u verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat u die uitsig en ons luukse eenhede geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.
Vriendelike groete
Anri C - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Fantastiese woonstel - luuks, skoon, ruim.
Laurence G - Nov 2014
Algehele gradering
Lawaaierig en die diens van die eenheid nie aanbeveelbaar nie.
Lees meerAntoinette V - Okt 2014
Algehele gradering
Ontvangs was uiters swak.
Annetjie M - Mei 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Marlize S - Nov 2013
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese woonstel met baie mooi see-uitsig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap