Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Anton S - Apr 2021
Algehele gradering
Kamers is netjies ingerig en skoon.
Wouter T - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en ruim kamer alles wat 'n mens nodig het.
Gert A - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik netjies en skoon.
Karen B - Apr 2019
Algehele gradering
Ons beste verblyf nog in Kroonstad.
Stephan V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit is regtig waarde vir geld en die personeel is ongelooflik eerlik.
Linda C - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
The Elizabeth Guest House se terugvoer
Beste Linda,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te akkommodeer.
Mooi week verder.
Suzzie & Susan
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Borchardt-singel 3, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat