Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pearls, Apartment Dawn

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Linne word voorsien en word slegs vervang as gaste langer as 5 dae bly.
Badhanddoeke word voorsien en op elke derde dag vervang.
Ekstra linne en handdoeke kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Skoonmaakdiens:
Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Kersdag.

Landgoedreëls:
Deur hierdie eenheid te bespreek aanvaar die gas die bepalings en voorwaardes, asook die huisreëls van die oord wat jy besoek.
Rook is verbode in di woonstel.

Alle Desember- en Januariebespreking moet 1 maand voor die inklokdatum betaal wees.
Ander besprekings deur die jaar moet ten minste 1 week voor inklokdatum betaal word.
Geen betalings kan by die oord gedoen word nie. Dit moet voor aankoms afgehandel word.

Gaste word nie toegelaat om die eenheid te onderverhuur nie. Die sleutels sal slegs vir die persoon wat by die agent bespreek het oorhandig word.

Die breekskadedeposito sal 'n week na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar nie breekskade was nie.

Daar is 'n nagklub oorkant die pad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f933c7c7ea7de0458cddea54f15a4140904eb9da63e60a965a7cb11842131f46e7bfd716d788de26c0430a4b8614cc898e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 6 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.725316668421 31.087776641139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem