The Red Door
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warrelklipstraat 6, Paternoster, Kaapstad, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Red Door is 'n dubbelverdiepinghuis in Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die laaste badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi en binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Binneshuise sonkragligte voorsien lig tydens beurtkrag.
Gaste kan tyd op die stoep of in die tuin deurbring, op die strand uitspan, of 'n maaltyd by een van die restaurante in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zarina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Warrelklipstraat 6, Paternoster, Kaapstad, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink The Red Door het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warrelklipstraat 6, Paternoster, Kaapstad, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom