Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tora Rona Olifant

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Tora Rona Olifant
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Evans C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evans C
Saam met vriende

Uitstekende verblyf vir tot 6 persone en naby genoeg aan die wildtuin.

Die beste wat jy kan ervaar teen 'n billike prys, vriendelike diere bure wat wil saam baljaar in die swembad en elke ding op sy plek. Baie beter opsie om hier te bly en elke dag wildtuin toe te ry met 'n Wildcard as om in die wildtuin te bly. Wildtuin se diens en blyplekke het baie agteruitgegaan in die 3 jaar wat ek laas daar was en ek glo nie ek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Olifant se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. As ons kliënte gelukkig is, dan is ons gelukkig. Kom kuier gou weer.

Tora Rona Olifant
Jannie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Absolutely fantastic, set in a great location, perfect for 2 people or a family of 3-4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nyasha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyasha M
Gesin met klein kinders

Great location with awesome facilities.

Great service and communication from the accommodation owner. Would definitely recommend Tora Rona Olifant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Amazing, peaceful, everything you can ask for and require when away from home.

I would strongly recommend this place for a getaway just out of the city. It is peaceful, surrounded by animals, and the accommodation offers everything you can ask for and more with air conditioning and a backup system. It is more than just value for money; it is a place you can call your home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Enkelreisiger

Was uitstekend by Tora Rona Olifant.

Ek het die tyd baie geniet en baie diere gesien. Ek sal enige tyd weer na Tora Rona Olifant toe gaan en sal elke keer daardie huis verkies. Geen waterprobleme en geen kragonderbrekings nie. Daar is voorsiening gemaak. Baie dankie, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chereze B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereze B
Gesin met klein kinders

So lekker gebly. Alles is gemaklik en gerieflik. Baie diere het kom kuier.

Heerlik gebly. Sal beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Gesin met tieners

Oorslaapplek vir 'n dagbesoek aan die Kruger Nasionale Park.

'n Baie veilige, goed toegeruste en skoon plek. Daar is 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n gasgeiser/battery bystand vir beurtkrag. Dit bied baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Olifant se terugvoer

Baie dankie! Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.

Tora Rona Olifant
Sonja L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met vriende

Uitstekend

Pragtige plek. Ons het heerlik gerus. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Olifant se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om ons plek met julle te deel. Ons kan nie wag om julle weer te huisves nie!

Tora Rona Olifant
Fallon T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon T
Gesin met klein kinders

Such an amazing place and so many animals came to visit! Cant wait to visit again!

So peacful, we woke up to warthogs and kudu every morning on our verander! The splash pool was in the perfect spot, for kids to play while the family could braai and relax! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker plek om te gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marizelle M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Alle geriewe het gewerk en hulle het ook 'n plan vir beurtkrag.

Sal weer daar gaan bly. Alles was voldoende, alles in werkende toestand, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Olifant se terugvoer

Baie dankie ons is bly julle het dit geniet

Tora Rona Olifant
Karen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, stil en veilig.

Pragtige plek. Aircons en kraginverter is vir seker 'n groot bonus. Baie gerieflik. Sal weer Tora Rona gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Olifant se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer.

Ons is bly jy het dit geniet, en ons kan nie wag om jou weer te sien nie.

Tora Rona Olifant
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifant 3679, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a90432f1a087ee53ed24e8265cd9c0baf0812d9441876d9d08ccf8189bf34a49ea337aab9ee3e23286efc9727012dcf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 3679 Olifant Marloth park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3469927 31.8036442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem