Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutmere Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste by Troutmere het privaatheid.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet voor die inklokdatum navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troutmere is ekovriendelik en elektrisiteit word deur sonpanele verskaf. 'n Kragopwekker is beskikbaar. Gaste mag nie elektriese verwarmers gebruik nie, 'n gasverwarmer word voorsien.
Sekere DStv-kanale is beskikbaar en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om meer kanale te hê.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, eie troeteldier beddegoed saamgebring word en 'n breekskadedeposito van R500 word vereis.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dele van Troutmere word via trappe bereik en is nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 170
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 170
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R540, Troutmere-plaas, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94b5a802f9a94a08029b87caf1cc639090ec7847cca0473986e89668aa29aad913824c9a30f310bb80d7fe6b7de0e896019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 170 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Off the R540 Troutmere Farm 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64050994934 30.054178369606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem