Unwind in Paradise
Beskrywing
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die toonbank geniet word. 'n TV met OpenView is beskikbaar, en die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie bad- swemhanddoeke saambring.
- Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met OpenView is beskikbaar, en die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie bad- swemhanddoeke saambring.
- Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met OpenView is beskikbaar, en die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie bad- swemhanddoeke saambring.
- Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-rylaan 2, Erfdeel 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal