Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 1417

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 1417 is 'n bekoorlike selfsorgateljeewoonstel op die 14de verdieping van die 16 on Bree-kompleks in Kaapstad. Dit spog met direkte toegang tot die swembad en kroeg op die dak. Die woonstel is naby ikoniese besienswaardighede soos die V&A Waterfront en Tafelberg en bied maklike toegang tot verskeie winkels, kroeë en restaurante.

Die eenslaapkamer-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is smaakvol en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n ontspanningsdek wat van die terras af lei. Dit het 'n swembad en 'n eksklusiewe dak-verdieping kroeg. Daar is ook 'n buitelug-gimnasium vir inwoners. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Urban Elephant 1417 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aad04b3ff77ea76fe6d5f35c89526ce5d4dc990d4071fe39c7052a5d2eb9778154f23d9cac1fc3f565e2722920d12830811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem