View on 42
Beskrywing
DieFynbos-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV. Dit is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Hierdie eenheid het nie 'n kombuis nie. Gratis parkering op die perseel, agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis op die onderste verdieping geleë en word met 'n paar trappe bereik. Dit is nie rolstoelvriendelik nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Protea-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV. Dit is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Hierdie eenheid het nie 'n kombuis nie. Gratis parkering op die perseel, agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis op die onderste verdieping geleë en word met 'n paar trappe bereik. Dit is nie rolstoelvriendelik nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Aloe-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en gratis WiFi word voorsien. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis op die onderste verdieping geleë en word met 'n paar trappe bereik. Dit is nie rolstoelvriendelik nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mellifera-straat 42P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18