Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Views

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vista-straat 21, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Vista Views is in St. Helenabaai, 'n kusnedersetting aan die Weskus van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié bekoorlike vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het slegs 'n stort, en die laaste badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus is.

Gaste kan asemrowende see- en berg-uitsigte vanaf die agterstoep geniet. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista Views sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Vista-straat 21, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vista-straat 21, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f49aefa738685bd9438922dd1ccad9c8443b63c8793e9b4c1b34c74128608ebda9890373f5d21c6df2748ec3d381b08d08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 21 Vista Street Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7589823 18.0227783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem