Vygie Straat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygiestraat 4, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vygie Straat is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 mense in Middelpos en is halfpad tussen Calvinia en Sutherland geleë.
Dié huis het 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel wat 'n bad en 'n stort het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die laaste kamer het 2 enkelbeddens.
Die groot kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Gaste kan in die sitkamer ontspan en maak van die studeerkamer gebruik maak.
Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Middelpos en die omliggende omgewing bied verskillende doendinge soos stap- en voetslaanroetes, asook 4x4-roetes. In die lente word die blomme lewendig, en gaste kan 'n draai maak om die Tankwa Karoo Nasionale Park, wat 50 km van ons af geleë is, Calvinia of Sutherland, 80 km daarvandaan, te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Matie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vygiestraat 4, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Gaste dink Vygie Straat het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Middelpos Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygiestraat 4, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom