Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WonderWaters Tonteldoos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Winteraanbod

Ontvang 'n gratis tuisgemaakte sop en varsgebakte brood. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Peach
Selfsorg
Cosmos
Selfsorg
Huisreëls

Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Btealing vir troeteldiere moet in kontant in die eenheid se joernaal gelos word.
Een krat hout per aand word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofstraat, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZThiMTA4LTkyOGUtNDdiZC1hYTYzLTY3OTY2MzhlOGM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 3) 57 5 1 5 Stof Street Tonteldoos 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.252229328331 29.995565710979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem