Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

!Xairu Tradu

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 513 Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

!Xairu Tradu is 'n oord met bostente wat 'n omgewingsvriendelike en outentieke ervaring in 'n ongekunstelde boskamp bied. Die kampterrein is op 'n klein, werkende plaas net 28 km vanaf Swellendam en 256 km van Kaapstad af geleë.

Verblyf word aangebied in 3 ongekunstelde tente en 'n houthuis waar gaste op 'n gemaklike bed kan slaap sonder die moeite van self tent opslaan. Elke tent het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer, 'n gasstoof, watergeiser, oorgenoeg braaihout en buitebraaigeriewe.

Gaste is welkom om hul eie eetgerei en toerusting te bring en in een van die 2 basiese vooraf-opgeslaande tente langs die vuurput te slaap. Hierdie tente het ook toegang tot nabye, basiese, gemeenskaplike geriewe.

Die kampterrein is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en werk met reënwater, sonkrag en sonverhitte water, kompostoilette en daar is geen yskaste of selfoonontvangs nie. Wat daar wel is, is vars lug, skadu, vuurmaakhout, rus en vrede, die los gogga, muskiete, bye, voëlgesang, paddas, bobbejane, otters, uile en 'n paar los plaasdiere wat dalk sal kom kennis maak.

Daar is meer as 100 verskillende voëlspesies insluitend bloukraanvoëls, suikerbekkies en valke in die omgewing sowel as Kaapse groototters, silwerjakkalse, kolhase, rooipensskilpaaie, grysbokkies, bloukopkoggelmanders, vlermuise en muishonde wat die ruimte deel met die hoenders, skape en beeste op die plaas.

Avontuurlustige gaste sal daarvan hou om die hektaar van geploegde en ongeploegde grond, sowel as die klein woude en die wingerd te verken, of die voetslaanroetes aan te pak, 'n perd te huur of jou bergfiets saam te bring. Daar is talle daaglikse uitstappies in die omliggende area wat gaste kan geniet soos plaaslike kunsklasse, 'n broodbakkursus, 'n bewaringstoer deur die Renosterveld, bosjoga of 'n proesessie waar jy van die plaaslik-gedistilleerde Limoncello-likeur, Kombucha of boerekos kan probeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir !Xairu Tradu
Netheid
3.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jeffrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas 513 Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink !Xairu Tradu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 513 Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f31e209cb3004a1ac57c9e1488d13fb520d22e1d18cf8797d1ec925569db2dc0058c667f13e8a49b0c4c155b521d87d1d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Farm 513 Rietkuil Suurbraak 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.056411646129 20.687786630844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang