Yonder Hill Wines Guest House
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yonder Hill Wynplaas, Somerset-Wes, Raithby, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Yonder Hill Wines Guest House is teen die hange van die pragtige Helderberg in Raithby, net 14 km vanaf Stellenbosch.
Die herehuis is in die pragtige Kaapse Wynlande en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die derde en suite-badkamer slegs 'n stort het.
Die Olive Kothuis spog met 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en twee van die en suite-badkamers het 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n bad en 'n stort het.
Beide eenhede beskik volledige kombuise, sowel as 'n sitkamer en stoep met lieflike uitsigte oor die omliggende area.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Yonder Hill Wynplaas, Somerset-Wes, Raithby, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yonder Hill Wynplaas, Somerset-Wes, Raithby, 7600, Wes-Kaap