Wie Is Ons
Suid-Afrika se vooraanstaande aanlyn reisagentskap

Ons Storie
Sedert LekkeSlaap in 2013 gestig is, het ons van 'n trots Suid-Afrikaanse beginmaatskappy tot die land se vooraanstaande aanlyn reisagentskap gegroei.
Hoe ons jou bystaan
By LekkeSlaap is ons vasbelsote om reis so lekker en eenvoudig moontlik te maak. Daarom bied ons 'n maklike besprekingsproses en persoonlike kliëntediens deur ons trots plaaslike personeel, tot middernag elke dag van die jaar.
Wat vir ons belangrik is
Ons doel is om ons pragtige land ten toon te stel, een onvergeetlike wegbreek op 'n slag. Van vakansiehuise, gastehuise en B&B's tot hotelle, oorde en wildlodges, ons bied iets vir elke smaak, behoefte en begroting.
35K+
Blyplekke reg oor die land
15+
Jaar se ervaring in reisbedryf
7M+
Gaste gehelp
170+
Trots plaaslike werknemers
Hoekom LekkeSlaap?
Moeitelose SA-reisbesprekings
Die maklikste manier om verblyf reg oor SA te vind en te bespreek
35k+ Plaaslike blyplekke
Kies uit vakansiehuise, hotelle, gastehuise en meer.
Toegewyde kliëntediens
Ons is elke dag van die jaar beskikbaar
Ons gaste gee ons top-terugvoer
Met miljoene gelukkige gaste is ons Suid-Afrika se vooraanstaande aanlyn reisagentskap.
'n Wêreldklaskliënte-ervaring
As Suid-Afrika se vooraanstaande aanlyn reisagentskap vir 3 jaar in 'n ry bekroon
Kry dadelik voordele
Word gratis 'n LekkeSlaap Rewards-lid en kry lekke voordele saam met elke bespreking!

Ons wil nou nie spog nie, maar hiér gaan dit lekke
Meer as 16 miljoen kyke
YouTube
Vooraanstaande reisagentskap
2022 - 2025
Die Burger Jou Keuse
2021 - 2025
Video
2023 - 2024
TikTok
PendoringSilwer Toekenning
2024
Goud gewen vir 3 veldtogte
2023
Google Merchant
HelloPeter
Ons loopbane
Is jy passievol oor plaaslike reis en tegnologie? Ons bou die toekoms van reis in Suid-Afrika deur betekenisvolle plaaslike ervarings te skep en ons is op soek na lekke mense om by ons aan te sluit.


















Waarheen volgende?
Op soek na 'n bietjie reisinspirasie? Volg ons op Instagram, Facebook, TikTok, Youtube en LinkedIn for a little daily escape — whether it's your next destination, hidden gems, or fun travel tips. Your next adventure might just be around the corner!