Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Pensioner Specials Banner

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
You’ll get free vouchers to book stays at our Rewards Partners on Tier 2 of LekkeSlaap Rewards
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons gashere is geverifieer
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

South Africa South Africa
"Dankie LekkeSlaap. Julle het dit maklik gemaak om 'n blyplekkie te vind. Julle is awesome. Dit was moeitevry. Dankie!!"

- Marius C


South Africa South Africa
"I had to postpone my stay due to uncontrollable circumstances, and you were willing to assist and never gave me a hassle."

- Elelwani N


South Africa South Africa
"LekkeSlaap is maklik om te gebruik en gee 'n groot verskeidenheid opsies om van te kies totdat jy presies het wat jy wou hê!"

- Anneke S


South Africa South Africa
"Verseker die beste platform en so gebruikersvriendelik! Hou aan om reis en verblyf so maklik, lekker en bekostigbaar te maak."

- Marais K


South Africa South Africa
"Everything was amazing from booking to check-in to check-out. I loved how everything was handled, really."

- Rozanne M


South Africa South Africa
"I only use LekkeSlaap for bookings. Everything works, and the service and user-friendly site are exceptional. Well done LekkeSlaap!"

- Tunize B


South Africa South Africa
"Dit was baie maklik om kontak te maak en 'n groot klomp opsies te ontvang. Het baie vinnig gebeur. Ek was aangenaam verras met die diens."

- Mina G


South Africa South Africa
"Eerste keer wat ons gebruikmaak van LekkeSlaap, sal beslis weer gebruik. Uitstekend en gebruikersvriendelik!"

- Pieter D


South Africa South Africa
"Easy, user-friendly website which makes booking very convenient. Will definitely use again in future."

- Megan K


South Africa South Africa
"My agent is also willing to help me, and the LekkeSlaap app is great to find your next accommodation."

- Melmonic H


South Africa South Africa
"Ons kuier was baie aangenaam. Alles was gerieflik. Die braai area was lekker om te gebruik. Ons sal beslis weer 'n plek bespreek."

- Stephanie L


South Africa South Africa
"Dankie LekkeSlaap vir jul verbruikersvriendelike webtuiste asook vir vriendelike en professionele diens. Hou so aan."

- Paul & Adeline C


South Africa South Africa
"Great experience with LekkeSlaap! Easy to use, reliable, and hassle-free booking. Everything was exactly as advertised. Highly recommended."

- Rico V


South Africa South Africa
"Top diensteverskaffer. Gebruik julle al baie lank en was nog altyd baie tevrede. Hou so aan en welgedaan!"

- Madelene S


South Africa South Africa
"Was goed om deur LekkeSlaap te bespreek en die vriendelike diens ontvang tydens aankoms by Havn Hotel was great."

- Marthinus D


Namibia Namibia
"This was my second time booking through LekkeSlaap.co.za, and I was once again impressed by the prompt responses!"

- Karen V


South Africa South Africa
"Awesome and easy to use your accommodation app. Love the service we received and prompt, organized replies."

- Alison M


South Africa South Africa
"Ek het 'n paar keer vir Ruan van LekkeSlaap gekontak oor ons bespreking, en hy was altyd beskikbaar en behulpsaam!"

- Michelle C


South Africa South Africa
"Baie dankie! LekkeSlaap is die enigste besprekingstelsel wat ek gebruik, en ek word nooit teleurgestel nie."

- Kobie V


South Africa South Africa
"Toe ons eerste slapplek oorstroom, was LekkeSlaap op hulle pos om vir ons 'n nuwe plek te kry! Voorwaar awesome diens!"

- Nedene V


South Africa South Africa
"Very user-friendly booking platform. Feedback is prompt and regular updates. Clear directions and seamless check-in."

- Khanyi M


South Africa South Africa
"Great assistance. I have used your service twice now and have not been disappointed thus far. Thank you."

- Aaisha T


South Africa South Africa
"Dit is al die afgelope 8 jaar vir my as reisiger deur ons mooi land aangenaam om LekkeSlaap te gebruik. Hou die goeie en puik diens daar."

- Nico N


South Africa South Africa
"LekkeSlaap seems like a solid option for booking accommodations, great variety of properties and very helpful and friendly agents."

- Alizwa T


South Africa South Africa
"I usually book via a generic term, but I really found LekkeSlaap to be just as efficient with a slightly more personal service."

- Lara K


South Africa South Africa
"Chelsea was wonderlik. Sy is vinnig met terugkom as jy vra. Het puik werk, sal weer met haar wil werk."

- Jana V


South Africa South Africa
"Naeema het uit haar pad gegaan om vir ons goeie diens te gee. Ek sal enige tyd in die toekoms weer 'n bespreking deur haar maak."

- Hannatjie R


South Africa South Africa
"Die verblyf was baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het. Die eienaar en LekkeSlaap het die ekstra myl gegaan vir my en my vrou."

- Eduard M


South Africa South Africa
"Thank you so much for your assistance in the booking and the cancellation of the other place. Highly appreciated."

- Boipelo K


South Africa South Africa
"Uitstekende diens vanaf die besprekingsagente, en vriendeliker as 'n Jehovah se Getuie wat jou in die straat voorkeer."

- Paul V


South Africa South Africa
"Ons het reeds 'n aantal kere van LekkeSlaap se diens gebruik gemaak en het nog altyd goeie en vinnige diens ontvang."

- Renee D


South Africa South Africa
"LekkeSlaap is letterlik die enigste plek waar ek gaan soek vir verblyf wanneer ek iewers heen moet gaan en akkommodasie benodig!"

- Louis C


South Africa South Africa
"My opinie is dat LekkeSlaap werklik soms self plekke sal besoek om so te verseker dat wat aangebied word, is wat jy gaan kry."

- Hester N


South Africa South Africa
"Besprekings is maklik, betaling is maklik, vra/probleme word gou opgelos, ek gebruik altyd LekkeSlaap!!!"

- Leonie V


South Africa South Africa
"LekkeSlaap is die beste, elke keer net beter. Dis die 3de keer dat ons as groep deur LekkeSlaap werk. Ons sal definitief weer so maak."

- Suzette L


South Africa South Africa
"Vir my as 'n ouer persoon wat nie altyd op hoogte is van die tegnologie nie, vind ek dit baie maklik om te gebruik."

- Thomas Charles L


South Africa South Africa
"Ek gebruik LekkeSlaap elke keer wanneer ons êrens moet slaap. Hulle verras ons keer op keer met hulle perfekte diens."

- Madelaine Z


South Africa South Africa
"I would recommend using LekkeSlaap, what you see is what you get, no hidden costs. Always helpful and safe to use."

- Wendeline R


South Africa South Africa
"Dit is so maklik en veilig om besprekings op LekkeSlaap te doen. My nommer een keuse vir besprekings."

- Willem H


South Africa South Africa
"I didn't struggle to book and to pay. They kept me updated about my dates, which made it easy for me not to miss my booking."

- Malitaba M


In die kollig

Lees meer blogs Sien almal

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang