Geverifieerde Resensie
Leeu Gamka
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Leeu Gamka bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Dis uiteraard baie afgeleë, maar nietemin vol bekoring en met 'n interessante plek of drie."
"Benodig advertensieborde by die kruising om te wys dat die Pastoriehuisie net 'n paar meter verder is om af te draai."
"Leeu-Gamka bied nie veel nie, behalwe natuurlik mede-menslikheid. Ons waentjie se wiel het uitgeval en ons is dadelik deur die inwoners van Leeu-Gamka gehelp. Ons het dadelik tuis gevoel en veilig."