Wie Is Ons

Suid-Afrika se vooraanstaande aanlyn reisagentskap

Wie Is Ons cover image

Ons Storie

Sedert LekkeSlaap in 2013 gestig is, het ons van 'n trots Suid-Afrikaanse beginmaatskappy tot die land se vooraanstaande aanlyn reisagentskap gegroei.

Ons app verbind miljoene gelukkige gaste met duisende plaaslike blyplekke.

Hoe ons jou bystaan

By LekkeSlaap is ons vasbelsote om reis so lekker en eenvoudig moontlik te maak. Daarom bied ons 'n maklike besprekingsproses en persoonlike kliëntediens deur ons trots plaaslike personeel, tot middernag elke dag van die jaar.

Wat vir ons belangrik is

Ons doel is om ons pragtige land ten toon te stel, een onvergeetlike wegbreek op 'n slag. Van vakansiehuise, gastehuise en B&B's tot hotelle, oorde en wildlodges, ons bied iets vir elke smaak, behoefte en begroting.

35K+

Blyplekke reg oor die land

15+

Jaar se ervaring in reisbedryf

7M+

Gaste gehelp

170+

Trots plaaslike werknemers

Hoekom LekkeSlaap?

Moeitelose SA-reisbesprekings

Die maklikste manier om verblyf reg oor SA te vind en te bespreek


35k+ Plaaslike blyplekke

Kies uit vakansiehuise, hotelle, gastehuise en meer.


Toegewyde kliëntediens

Ons is elke dag van die jaar beskikbaar


Ons gaste gee ons top-terugvoer

Met miljoene gelukkige gaste is ons Suid-Afrika se vooraanstaande aanlyn reisagentskap.


'n Wêreldklaskliënte-ervaring

As Suid-Afrika se vooraanstaande aanlyn reisagentskap vir 3 jaar in 'n ry bekroon


Kry dadelik voordele

Word gratis 'n LekkeSlaap Rewards-lid en kry lekke voordele saam met elke bespreking!


A beautiful house with an illustrated airplane flying past it

Ons Vennote

Sanlam Reality

Bespreek die ideale droomverblyf! Sanlam Reality-lede kan tot 30% op hul verblyf spaar!

Sien meer
Edgars Club Travel

'n Onvergeetlike vakansie! Kry tot 30% af op verblyf by meer as 25,000 plekke via Edgarsclubtravel.co.za.

Sien meer
First Car & Van Rental

Bespreek jou rit nóú met meer as 55 motorhuur-takke landwyd!

Sien meer

Ons wil nou nie spog nie, maar hiér gaan dit lekke

Meer as
16 miljoen kyke

YouTube

Vooraanstaande
reisagentskap

2022 - 2025

Die Burger
Jou Keuse

2021 - 2025

Top Travel Agency
Video

2023 - 2024

Meer as 500K likes
en volgelinge

Facebook

300K+ Volgelinge

Instagram

420K+ Volgelinge

TikTok

Pendoring
Silwer Toekenning

2024

Goud gewen
vir 3 veldtogte

2023

Meer as 4800 gaste
gee ons 4.8 sterre

Google Merchant

Meer as 800 resensies
gee ons 4.0 sterre

HelloPeter

Ons loopbane

Is jy passievol oor plaaslike reis en tegnologie? Ons bou die toekoms van reis in Suid-Afrika deur betekenisvolle plaaslike ervarings te skep en ons is op soek na lekke mense om by ons aan te sluit.

A collage of a red gate, a pool house and a child playing in the ocean

Beplan jou wegbreek!

Soek deur meer as 35k plekke en bespreek jou ideale wegbreek.

A collage of a lunch on the beach, a house in the veld and a family eating lunch together.
App download page