Verified Reviews
Nottingham Road
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Nottingham Road
Rated 4.5 out of 5 based on 128 reviews.
"Nottingham Road is 'n fantastiese plek vir enige iemand wat hou van mooi uitsigte en lekker kos."
"Nottingham Road is a hidden treasure of times gone past. The hotel serves really good food, the village belongs in England and the surrounding farms are quite spectacular."
"A beautiful, scenic, clean town in our magnificent country. A place to visit over and over again, there are so many walks, cycles, and places to visit. Thank you."
"Lots of things to see and do in the vicinity from food and drinks to exciting/interesting sites to see and activities to do."
"Wat 'n stukkie hemel op aarde! Almal vriendelik en laat mens welkom voel. My dogter was die Saterdagoggend bietjie olik en die dokter het ons dadelik so vriendelik en professioneel gehelp afgesien van die feit dat dit Paasnaweek was!"
"Friendly people and a beautiful location. A great pity about the state of the roads - you cannot really sightsee as once you deviate from the road through Nottingham Road, which are also "potholed", you are in "pothole land"."
"Dit was jammer dat dit die hele naweek gereën het. Ons was baie huisgebonde, ons het wel by Nottingham Hotel aandete geniet, die diens was stadig."
"Nottingham Road is klein en netjies. Met een aand se vertoef kan ek nie werklik 'n goeie beskrywing van die omgewing gee nie."
"Dit is 'n baie oulike area vir lekker kuier en eet met baie interessante winkeltjies en besienswaardighede."
"A treasure trove of a road with significant historical sights, novelty shops and good restaurants. We go back every year and are never disappointed."
"Dis 'n heerlike omgewing om te ontdek met mooi winkeltjies en eetplekkies. Net jammer die paaie is baie sleg met baie slaggate."
"Oulike plek. Klein genoeg en baie rustig om weg te breek uit die stad se geraas. "
"Sekere van die winkels en kelders was tog teleurstellend. Piggly Wigly was 'n aangename besoek, moet dit nie mis nie."
"Die paaie bestaan uit slaggate en ons moes mooi ry om nie in een van hulle te beland nie. Die restaurante in die omgewing is puik."
"Pragtige landskap, met groot verskeidenheid toerisme-aantreklikhede, en vriendelike mense. Beslis een van die mooiste dele in Suid-Afrika."
"Paaie is nie in 'n goeie toestand nie, maar die mooi van die omgewing maak op daarvoor!"
"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."
"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."