Geverifieerde Resensie
Viljoenskroon
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Viljoenskroon bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 2.9 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Lekker om te bly vir Nampo, die laerskool het lekker kos gemaak en mooi na ons gekyk."
"Geen ordentlike wegneemete-restaurante. Tipies fish en chips, winkels het nie voorraad."
"Soos elke dorp in ons pragtige land wat uitdagings in die oë staar bly slaggate hier ook maar 'n probleem."
"Ons het die aand by die skool gaan eet wat deel was as fondsinsameling vir al die mense wat Nampo bygewoon het. Die kos was heerlik en lanklaas het ons soveel gasvryheid geniet."
"It's a real pity the town has fallen so backward in general service delivery. The postholes in the streets are shocking, very sad."
"I like the cleanliness of this town with its friendly fun loving people."
"Dorp gaan baie vinnig agteruit. Paaie in 'n baie swak toestand. Die paaie na Nampo uiters swak."