Goodhope Country Escape
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterton-Colenso-pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Goodhope Country Escape is 'n werkende plaas en net 10 km buite die dorpie Winterton geleë, versteek tussen die voorheuwels van die asemrowende Drakensbergreeks.
Verblyf word aangebied in 3 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie en slaaparea sowel as 'n tweede, aparte slaaparea en en suite-badkamer. Daar is lugversorging in elke eenheid.
Die hoof-slaapareas is ingerig met dubbelbeddens en die aparte slaapareas beskik elkeen oor of twee enkelbeddens of 'n stapelbed. Die kombuisies is goed toegerus vir basiese selfsorg.
Die eenhede lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor 'n pragtig versorgde grasperk en dam wat gaste kan geniet. Daar is ’n feëtjiebos en stroompie wat tussendeur groot bome vloei. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar waar die sterre duidelik gesien kan word in die aand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Winterton-Colenso-pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Goodhope Country Escape het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterton-Colenso-pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal