Geverifieerde Resensie
Nottingham Road
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nottingham Road bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 77 resensies.
"Nottingham Road is nice for a short stay or a weekend/long weekend. Is inclined to be very busy over weekends. Better to go during the week. The restaurants are good although can be on the expensive side. A drive on the various meander routes is nice although the various shop visits can be far apart. Driving through the various areas is pleasant with good scenery. Roads are reasonable."
"Real gem and a very underrated place. Go and experience the Midlands and see how beautiful and special it really is."
"Marakesh kaasfabriek 'n moet sien. Wynkelder was 'n verassing. Gaan eet gerus by die Nottingham Hotel."
"Baie sentraal geleë t.o.v. plattelandse besighede in Midlands Meander area. Hoë standaard restaurante in dorp en omgewing."
"Interessant. Alles wat jy nodig het. Lekkerste eetplekke, met vriendelikste mense!"
"Quiet with no old village centre vibe. Notties, the local hotel, has good food and an outdoor play area for children. A visit to Aladdin's is a must."
"Besighede se tye was nie altyd akkuraat nie. Daar was verskeie aktiwiteite wat nie geadverteer is nie, maar beslis die besoek werd was. Ongunstige weer het wel 'n invloed op baie van die aktiwiteite gehad wat beskikbaar was in die omgewing."
"Apart from the beautiful surroundings, there are plenty of restaurants, shops and other activities available in the area."
"Pragtige plekkie! Het dalk so paar padwerke nodig, maar vir die reisiger wat nie haastig is nie en stadig ry is dit geen probleem nie. Plus, waar in ons land lyk die paaie werklik goed? So dis nie 'n rede om Nottingham Road te vermy nie!"
"Die dorp Nottingham Road self bied nie baie nie - dalk 'n halwe dag se uitstappie. Maar daar is baie om in die omgewing te sien. Piggly Wiggly naby Lion's River was die besoek werd."
"Die besienswaardighede van Nottingham Road is die moeite werd om te besoek. Daar is heerlike restaurante en koffiewinkels. Die enigste negatiewe is die paaie wat vol slaggate is en plek-plek grondpad is. Die rit is wel die moeite werd."
"Dis 'n baie rustige area en daar's nie baie aan die gang nie, maar dit het die naweek weg beslis meer rustig gemaak en ons kon dit geniet in stilte met die natuur om ons. Daar is ook oulike winkels om alles te kry wat benodig sou word."
"Nottingham Road is 'n fantastiese plek vir enige iemand wat hou van mooi uitsigte en lekker kos."
"A beautiful, scenic, clean town in our magnificent country. A place to visit over and over again, there are so many walks, cycles, and places to visit. Thank you."
"Lots of things to see and do in the vicinity from food and drinks to exciting/interesting sites to see and activities to do."
"Wat 'n stukkie hemel op aarde! Almal vriendelik en laat mens welkom voel. My dogter was die Saterdagoggend bietjie olik en die dokter het ons dadelik so vriendelik en professioneel gehelp afgesien van die feit dat dit Paasnaweek was!"