Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
226 lekke plekke om te bly
Afsaal Cottage bied selfsorgverblyf op ’n kleinhoewe naby Vredenburg aan die Weskus. Dié area het ’n baie gewilde v...
Trekosglamping 2 bied 'n unieke glanskamp-ervaring naby Trekoskraal, 8 km vanaf Paternoster, en bied slaapplek aan ...
Trekosglamping bied 'n unieke kamp-ervaring naby Trekoskraal en net 'n paar kilometer van Paternoster af. Verblyf ...
Sandspoor bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaars se perseel in St. Helenabaai, aan die Weskus. Verblyf wo...
Duyker Eiland Strand Villa is 'n ruim grasdak-gesinsstrandhuis op 'n pragtige stuk kuslyn naby St Helenabaai, en ka...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer