Geverifieerde Resensie
Rayton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rayton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Ek het daar grootgeword. Die botaniese tuine is altyd 'n pragtige bestemming. Die restaurant en piekniekgeriewe is baie lekker. Hulle het ook 'n mark die laaste Sondag van elke maand wat baie lekker is."