Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Groenpunt, Wes-Kaap

York Mews 14

"Reëlings word ook goed getref. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-West soos die res van die Kaapprovinsie word baie goed skoongehou. Ons haal ons hoed af vir die munisipaleit en hul werkers. Welgedaan!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Dennehof Karoo Guesthouse

"Baie interessante plekkie."

Rawsonville, Wes-Kaap

Monte Rosa Guest House

"Baie sentraal vir 'n Bolandse vakansie."

De Kelders, Wes-Kaap

On the Rocks B&B

"Mooie natuurskoon naby Gansbaai."

Helderberg, Wes-Kaap

Greenways - Emerald Bay

"'n Pragtige omgewing is die moeite werd om te besoek en aanbeveelbaar."

Welgemoed, Wes-Kaap

Leonora @ Welgemoed Manor

"Ons beskou Welgemoed Manor as 'n uitstekende toeristebestemming naby aan Tygervalleisentrum asook na aan die N1 en hospitale."

Franschhoek, Wes-Kaap

Villefransche 1 & 7

"Pragtige omgewing en baie om te sien en te doen. "

Sedgefield, Wes-Kaap

40 Montage Village

"Baie lekker, rustige vakansiedorp."

Groenpunt, Wes-Kaap

Port View Guest House

"Ligging t.o.v. die Argus was perfek!"

Hoekwil, Wes-Kaap

Toorbos Self-Catering Cottages

"Dit is my klein Switserland in RSA."

Britannica Heights, Wes-Kaap

Journey's End

"Opvallend is die netjiese, skoon strate en munisipale dienste. Vriendelike mense."

Tuine, Wes-Kaap

VIP Cape Lodge

"Goeie bestemming."

Uniondale, Wes-Kaap

Huisie Ommie Hoek

"Uniondale is 'n klein juweel waarvan duisende mense vertel moet word. Die dorpie se grootste bate is sy mensvriendelikheid. Bring 'n uur in die dorpie deur en jy sal langer wil bly want jy het dan alreeds vriende gemaak met wie jy langer wil gesels. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Onse Rus Guest House

"Ons ken die dorp van vroeëre besoeke en het dus geweet wat om te verwag, maar dit bly skilderagtig en gesellig."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Rosebud Flats

"Lambertsbaai is die moeite werd om te besoek."

Houtbaai, Wes-Kaap

The Beach House

"Houtbaai is pragtig en het my hart gesteel."

Heatherlands, Wes-Kaap

57 on Plover

"Baie stil, naby hospitaal en dorp. "

Groenpunt, Wes-Kaap

40 Winks Guest House

"Groenpunt is goed. Kan met busse baie plekke reis en het interessante winkels. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Lekker en mooi plek. Sal weer gaan. "

Swellendam, Wes-Kaap

Marula Lodge Guesthouse

"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Eight on Garden

"Mooiste uitsig op die baai."

Hermanus, Wes-Kaap

24 Whale Rock Estate

"Ons hou baie van Hermanus - pragtige moderne plek!"

Blad
Blad 1962 - Wys 58831 tot 58860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang