Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Fairview B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chaneal P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly! Die ontvangs was baie goed en die verblyf het my baie laat ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marielle D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Verwelkomend en aangenaam. Denis en Nerina is besonderse vriendelike gashere. Ek en my honde het tuis gevoel van die begin af tot die einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gitte S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Dit was so lekker en stil, presies wat nodig was. Gasvryheid was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan-louis D
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Is naby aan alles wat 'n mens nodig het. Baie aangenaam. Gasheer en gasvrou het dit soos 'n huis laat voel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevievé R
1 nag
5.0
Jun 2024

I enjoyed my stay very much. I enjoyed my stay and the owners are very friendly and helpful. I would recommend anyone to book with them at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerenthia E
1 nag
4.8
Mei 2024

Het slegs een aand oorgeslaap terwyl my man in die hospitaal was. Die verblyf was netjies en skoon en die kamer goed toegerus. Die gasvrou en -heer was baie vriendelik. Die gasvrou doen moeite met die ontbyt wat beskikbaar is, wat 'n absolute bonus is. Die ligging is goed. Vir my as ouer dame is die enigste negatief die feit dat mens die badkamer moet deel met die ander gaste. Gelukkig is daar net 2 kamers en ten tye van my verblyf was daar 'n jong man in die ander kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa E
1 nag
5.0
Aug 2023

Home away from home. Baie dankie vir die gasvryheid en lekker kuier! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Sal dit enige tyd aanbeveel, vriendelike ontvangs en gasvry, als en nog meer as wat jy kan verwag️. Baie dankie aan die eienaars, terdeë geniet sal definitief gou weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-straat 10, Denneberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a005f74c654dabdee8ad407f841083a94dc8ad6f413a78c18fa5671c325b5f5a8e1a62664cd52bed85d8e15dd8efd2be3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Fairview Street Denneberg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.733300075488 18.979608542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang