Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 on 4th

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hellmut V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Enige tyd weer. Baie netjiese kamers, soos geadverteer. Die kamers is daagliks mooi opgemaak. Vars handdoeke elke dag. Baie behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag
5.0
Jan 2025

Clean, comfortable, professional. All round excellent experience. Excellent, professional and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Highly recommended. Always a great stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellmut V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

20 on 4th is regtig aan te beveel. Dit was alles soos beskryf. Alles was baie maklik (check-in, sleutels, geriewe, kamer) en geen onnodige admin nie. Die ligging is baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Always a great stay. Second time staying here and will return. Great quiet area, lovely rooms, very helpful and go out of their way to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend en luuks. Dit is baie netjies en skoon en die ontvangs en ontbyt is van hoogstaande gehalte. Hierdie is 'n uitstaande gastehuis waar ons die eerste keer in Rustenburg kon tuisgegaan het en sal altyd wil tuisgaan as dit moontlik is. Sou tien sterre gegee het as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrinda J
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly alhoewel dit net vir een aand was. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie O
1 nag
5.0
Apr 2024

Superb. Well received, well rested. The best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia V
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent! Luxury! Comfort! 5 stars. Would give 10 stars if possible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrula
20 on 4th
Thank you for your lovely review. We appreciate guests like you and we look forward to welcoming you back!

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Rustige omgewing en kon lekker ontspan. Pragtig, rustig, lekker geslaap, maar badgeriewe onprakties vir ouer mense. Die personeel was regtig baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 20, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689638534773 27.241881340742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang