Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 White

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Reis deur Robertson. Baie lekker gebly, gasvrou is vriendelik en kon ons baie inligting oor die dorp gee. Woonstelletjie (Cow Cottage) is goed toegerus, bed gemaklik. Ons kon lekker buite in die tuin braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgwin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Cosy. Absolute goeie diens, warm ontvangs. Netjiese plekkie, alles gemaklik en alles daar wat jy nodig het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer.

Nici B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Lovely neat cottage, perfect for our needs. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik spesiaal en tuis gevoel. Ons het vreeslik lekker gebly by 50 White die Melk kamer. Die plekkie is pragtig en die mense so ongelooflik vriendelik. Daar is die oulikste hond en katjie wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het en ons sal beslis weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Chantel, baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom kuier enige tyd weer!

Giovani C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing. It was amazing. The hostess was very friendly and the room was amazing. Everything was great! I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you, please come again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindile N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Homely. The host was wonderful and very professional. I booked at the last minute, but the place was clean, tidy, and well-ventilated. I will definitely recommend this place to fellow travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you Sindile, please keep us in mind next time you're in the area.

Khaya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Had a lovely time, the area is relaxing and quiet, clean. I'd stay there next time. The stay was awesome and felt very relaxing. The welcome was not very welcoming, plus it would be great if braai material were offered on the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Zelmare
50 White
Hi Khaya, thank you for your feedback. I'm surprised that you feel I wasn't welcoming; I'm the same to all my guests. I might be slightly taken aback if guests arrive a lot earlier than the official check-in time because I may not be ready for them. I don't say anywhere in the listing that I offer wood for free, and as I remember, I did say you can use some of our personal wood for free.

Henry J I
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2025

Ek kon my uitrus. Baie lekker rustige plek. As jy net wil ontspan, is dit die plek vir jou.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nono J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Homely and comfort. Zelmare, the host, is very friendly; she was so welcoming in her home. The bed is so comfortable, hot shower, nice space, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you, Nono! It was a pleasure hosting you - please remember us if you come to Robertson again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R675
R 675 R 574
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R 675 R 574
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R574 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang