Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nadia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stunning gastehuis naby die see. Die gastehuis is voorwaar oortreffend en was die mooiste plek en hoogtepunt van ons week lange reis in die Weskaap. Die hele huis is goed ingerig, netjies en skoon. Ons kamer se dekor is van baie goeie topgehalte, goed ingerig en met alles wat jy nodig het. Daar was tot 'n haar droër en straightener beskikbaar in die kamer. Goeie mengsel van koffie, tee en creamer was beskikbaar en bottel water vir die ketel. Die strand is stapafstand van die gastehuis en jy kan ook 'n sundowner op die dak gaan drink terwyl die son sak langs Tafelberg. Ons sal beslis weer by die gastehuis bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Brilliant rooms, modern and comfortable. A dream stay. Very pleasant stay, a friendly welcome and you get more than you bargain for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Top tier. Awesome views. Very close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wow. Asemrowend en sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing and comfortable. Graciously received and situated in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Brilliant stay with excellent service. Beautiful place, and a street or so from the beach. Very neat and clean. Excellent service and great interactions from Sandy and the staff. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Binne parkering, nie ver van die strand af nie wat op Tafelberg kyk. Baie netjies. Binne parkering, nie ver van die strand af nie wat op Tafelberg kyk. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Superb. Fantastic stay, host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deanesh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect place away from home. The accommodation was perfect with great views of both Table Mountain and the ocean, not too far from shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang