Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrissiesmeer Country Cabins

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable, clean, friendly. We stayed at Chrissiesmeer Country Cabins for a night when attending a wedding. Ria was a lovely host, so friendly and attentive, welcoming us into the cabins and making sure we had everything we needed. The cabin has everything you need for a short stay. We went on a hot day and the cabin does get quite warm, but a fan is provided. The cabin was clean and well kept. I would recommend Chrissiesmeer Country Cabins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Thanks for your support. Hope to see you soon.

Johanita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker en gasvry. Dit was baie lekker en dit is 'n betowerende dorpie. Sal wel 'n gordyn aanbeveel voor die skuifdeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Jannie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende plek, die eienaar is fantasties, baie netjies, baie skoon tops! Uitstekende plek en eienaar is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Margo U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Home away from home! Baie oulike, mooi, luukse en gemaklike plekkie. Die gasvrou is wonderlik. Sal vir seker teruggaan as ons geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Was 'n voorreg gewees.

Nonkululeko K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Our host went out of her way to ensure that our stay was comfortable. Most comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik, met vriendelike diens. Ria is 'n uitstaande gasvrou met 'n passie vir haar plekkie. Die huisies is so gerieflik. Goed beplande uitleg en so toegerus. Ria gaan uit haar pad om te help en vir seker te maak dat haar gaste gerieflik is. Hou so aan Ria, jy is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Christine, dit was 'n voorreg en baie dankie vir julle ondersteuning. Wol opreg waardeer.

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike diens en skoon en netjies kamer is 'n voorreg. Uitstekende diens. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Alphia B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie geniet. Baie lekker. Netjies en skoon. Lekker beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir jou ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Armand L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great host and safe. Very good accommodation for a wedding in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Thanks for your support, much appreciated.

Teresa V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gerieflike verblyf. Verblyf was heerlik, huisie was silwer skoon en gemaklik. Ria het gereeld gevra of alles reg was en het my baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir jou ondersteuning, dit word opreg waardeer. Hoop om jou gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 61, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcec16c4447094179180590cd85894aa8e8422c3979d420da097653c292bbce1080715e7e1b733fd9ec1505d7432605f0722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 61 Campbell Street Chrissiesmeer 2232 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.280195757624 30.212430715269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang