Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coramdeo Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Irene H
1 nag
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer daar bly en ander aanbeveel. Woonstel is goed ingerig met alles wat jy sal nodig kry. Baie groter as wat jy op foto's sien. In 'n stil area en tog lekker naby aan winkels. Die eienaars was baie vriendelik en het gereeld gekommunikeer. Hulle was ook baie tegemoetkomend met die in klok en uit klok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Kom gerus weer. Dit was ons voorreg om julle te huisves.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A1. Wat wil jy nou meer hê? Gawe mense, saam met dit alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Julle was gesellige en aangename gaste. Kom gerus weer.

Nina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, huislik, gerieflik, sentraal. Baie aangename gasheer en gasvrou. Ons sal graag weer by Coramdeo oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Dit was heerlik om julle by ons te kon hê. Kom gerus weer.

Magdalena J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustige atmosfeer, baie lekker. Dit was 'n kort kuier, maar baie lekker, sal enige tyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Jul was uitmuntende gaste. Tot volgende keer...

Jacques T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Excellent. We can recommend Coramdeo to everyone. We were welcomed by the owners and felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Baie dankie. Kom gerus weer. Julle is goeie gaste.

Sindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely wonderful stay. It's a beautiful place, quiet and peaceful, with lovely hosts who made us feel at home. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Een groot plesier. Bespreek gerus weer...

Rj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige veilige atmosfeer. Veilig, gerieflik, en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Welkom aan boord. Kom gerus weer.

Mara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die totale aanbieding getuig daarvan dat gaste se gerief belangrik geag word. Tien uit tien vir lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Welkom vir volgende keer. Jul is uitmuntende gaste.

Donovan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

All in all a good experience. As per the ratings given, this is value for money, very neat and well organised. Location is relatively central and close to most of what is needed. There are very nice wine farms in the immediate vicinity of this location. It is safe with secure parking. Regarding the service, one would expect a lower rating due to poor service; however, this is not the case here. The service is of a high standard; however, there are just too many rules making the stay a tad uncomfortable, especially at our age.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Dankie vir jul terugvoer. Ons poog om die beste diens en standaard aan al ons gaste te lewer. Kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Bly ons kon julle huisves. Ons wil graag die beste moontlike diens en verblyf verskaf. Dankie vir u terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maestrichtstraat 17, De Bron, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5e11a9a4c9dd92abfbedead5dc08ea8e193cfa9c439fe0db41ee8993413a2a8c475a0f4845733b50dbe813c08fb11bd72e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 17 Maestricht Street De Bron 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860353620253 18.631784128545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang