Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mike Heroldt 28

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leoni S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker, ruim en privaat. Baie lekker gebly. Dankbaar vir waaiers. Het ons box paaseiers in die vrieskas vergeet! Wie dit kry, moet dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Home away from home. Lekker gekuier. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Layken R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

It was lovely. Our stay was really wonderful and relaxing. Everything we needed was readily available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Lekker gebly. Baie mooi, netjiese akkommodasie. Groot genoeg vir 4 mense. Alle geriewe word voorsien, ook vir braai. Dankie aan Hannes wat spesiaal vir my 5 liter water gebring het toe daar 'n onderbreking in toevoer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

"Home away from home.". Was ideaal vir my gesin. Was baie warm binne die woonstel, maar die waaiers het bietjie gehelp. Moes inderhaas terug na W-Kaap agv 'n krisis-situasie tuis en dus 3 nagte van ons verblyf daar gemis. Die eienaars was gaaf genoeg om 1 ekstra nag by te voeg met ons terugkeer. Dit was inderdaad waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lidia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Fantasties. Baie skoon en netjies met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anderlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hemel op aarde. Van begin tot einde het ons tuis gevoel. Ons plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Dankie vir 'n aangename naweek, ons het dit so nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut, ons wou nie huistoe nie. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Highly recommended. The accommodation is super clean and well equipped. Superb stay for a couple of days and situated out of the rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

It was peaceful and quiet, convenient and safe. I thoroughly enjoyed the peace and quiet. The house was not only clean and comfortable, but it was secure and I had no worries sleeping alone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 141

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 285
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 285
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456