Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eagles View Holiday Flatlet

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wilhelm V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker natuurrustige kuier. Wonderlike plek om te kom bly as jy op vakansie kom in Sedgefield. Dis in die mooiste deel van Sedgefield, met die natuur en rustigheid baie naby jou. Die plekkie self is baie mooi netjies uitgelê, en daar is alles wat jy nodig het om kos te maak en in te slaap. Het net ongelukkig die koffie gemis wat nie gegee word by die plek nie. Die braai buite was lekker gewees, baie mooi geleë onder 'n boom met sitplek daar. Die eienaars van die perseel was baie vriendelik en hulpsaam gewees. Enige vraag wat ek gehad het, was vinnig geantwoord op WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was 'n heerlike ontspanne vakansie. Dankie Belinda en Robbie. Vriendelike gasvrou en heer. Niks was vir hulle te veel nie. Dit het soos familie gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delarey-straat 40, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3da9353897767623d0e8d8163eeb36c4cbe851ec3c7f45d00fd29b38dc501c4c73573a8c2ae0df5fdb27f302c1e52f629e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 40 Delarey Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019805 22.7792925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456