Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep N1 Chalets

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 529 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Riaan V
1 nag
5.0
Feb 2025

Waarde vir jou geld. Uitstekende ligging vir die reisiger wat moeg is en nie ver van sy roete wil afwyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A fantastic stay. This is arguably the best stopover accommodation between Mpumalanga and the Western Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy P
1 nag
5.0
Jan 2025

Het in die verlede baie daar oorgeslaap en sal weer en weer. Wenner plek om oor te slaap elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies en baie rustig. Baie lekker oorslaap en rus plek, die stilte en sterre is net wat mens nodig het halfpad huis toe, en alles is netjies, en ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies. Perfek vir 'n nag se oorslaap. Baie oulike, netjiese oornagplek. Net wat jy nodig het vir 'n nag oppad Kaapstad toe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gerieflik geleë halfpad Kaap toe. Maklike keuse vir 'n oornag stop. Diens was topgehalte, rustig en stil. Gerieflik naby aan die N1, klim op en reis verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie akkommodasie en goed geleë. Die verblyf was uitstekend en baie goed geleë langs die N1 met maklike toegang tot die snelweg. Dit sal dalk gaaf wees as elke eenheid afsonderlik omhein kan wees ter wille van troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Goed geleë naby aan die snelweg, ideaal vir oorslaap. Netjies verblyf en goeie braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rusrig, veilig. Dit was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was netjies en net wat ons nodig gehad het om te kan rus op ons lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Het voldoen aan ons vereistes vir 'n rustige en veilige oornag plek. Het lekker gebly, dis baie rustig en die sunset in die area is stunning. Dis baie naby aan die N1 en ons was weer vinnig op ons pad. Die enigste klagte is dat daar geen water was die volgende oggend nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 529

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 529 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.479088764168 25.597614291633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang