Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Golf Castle

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Tidy air-conditioned units close to shops, restaurants and other facilities. We enjoyed our stay at Golf Castle and found the location very convenient. Hosts and staff were friendly and quick to respond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gasvryheid, huislik, behulpsaam ongelooflike gasvrou en gesin. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful. Loved it. The hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Het voldoen in ons behoeftes vir veilige oornag. Gerieflik, rustig en veilig, vriendelike en behulpsame gasheer, gasvrou, seun en hondekinders. Sal graag volgende voorstelle wil maak: Handewasseep by wasbak, asook toiletspuit. Spieël in kamer/sitkamer vir blaas van hare, bietjie moeilik om in badkamer se spieël te sien. WiFi het net 'n rukkie gewerk, maar was 'n eksterne probleem wat dalk aangespreek kan word met verskaffer. Ligte wat gesamentlik brand in badkamer en sit-slaap is bietjie ongemaklik, sal beter wees as dit afsonderlik aan- en afgesit kan word. Lugverkoeling was 'n lafenis in die hitte, baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker tyd weg van die huis, verblyf skoon, netjies en gerieflik. Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Emma en Hendrik was ware gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Golf Castle
Baie dankie. Dit was vir ons lekker dat julle by ons bespreek het. Ons sien uit om julle weer te sien.

Johnnie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie stil omgewing, vriendelike gasheer, goed toegeruste eenheid. Ons verblyf was baie aangenaam. Die eenheid is goed toegerus. Ek beskou dit as goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nice. It feels like home and it was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig en ontspanne. Fantastiese diens. Wonderlike hartsmense. Baie privaat, netjies, modern, stil en skoon. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico K
1 nag
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en vriendelike diens. Aangename atmosfeer en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Meer ontvang as waarvoor geadverteer was. Hendrik was baie behulpsaam en het selfs ons kamers warm gemaak voor ons koms. Hulle het ook vir gehelp deur vir ons aanwysings te gee na take away plekke naby. Fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.664036423111 27.964154942328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456