Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel 224 and Serviced Apartments

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Jani V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

The staff were extremely helpful. Great views. I enjoyed my stay at Hotel 224. However, upon my arrival, my room was dirty and I had to have room service come and clean it the next day. The bathroom shower door was broken. I struggled to keep it closed. The shelf near the kettle was broken. There was no sliding door near the area where I could hang my clothes as indicated in the photos on their website. The staff were extremely helpful and made my stay at Hotel 224 worth it. The food was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die area was net baie raserig die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Waarde vir jou geld met puik diens en puik kos. Dit was 'n plesier om daar te bly en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shari V
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Vriendelike staf, skoon en kan beslis aanbeveel. Veilig en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Beslis die moeite werd. Ons was beïndruk met hoe skoon en netjies dit was en sal enigeen aanraai om by Hotel 224 te boek. Die hotel is sentraal tot al die besienswaardighede. 'n Spesiale dankie ook aan Kenneth wat met die shuttle seker gemaak het dat ons veilig kon reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco N
1 nag
3.8
Feb 2025

Alles wat jy nodig het. Baie oulike plekkie, is bietjie klein maar alles wat jy nodig het is daar. Die aircon het nie koud gemaak nie, hulle het iemand gestuur maar hy het nie regtig geweet wat hy doen nie, sommer op 30 grade gesit en gedink dit voel koeler. Verder was dit nie 'n slegte ervaring nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Edwin N
1 nag
4.6
Mei 2023

Great accommodation, value for money, excellent views from the rooms. Great place. Fully secured.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bernice
Hotel 224 and Serviced Apartments
Dear Guest, Thank you for your choosing Hotel 224, we are very happy to heat that you enjoyed your stay. We look forward to hearing from you again in the near future. Kind regards Bernice

Fritz S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Beste opsie in Arcadia. Arcadia is nie 'n aangename area nie. Indien jy wel in die area moet/wil bly, bied 224 vir jou die nr 1 opsie vir verblyf, en is waarde vir geld, netjies, veilig en baie goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice
Hotel 224 and Serviced Apartments
Dear Fritz, Thank you for your review and for recommending our hotel to other travelers. We are looking forward to hearing from you again in the near future. Kind regards Bernice

Theunis D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Veilige plek om oor te slaap vanaf Loftus Versveld. Kos was puik. Net 50min se ry vanaf die Oos-Rand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bernice
Hotel 224 and Serviced Apartments
Beste Theunis, Baie dankie vir u terugvoer, ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit om weer van u te hoor. Groete Bernice

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Was lekker en gerieflik, net baie gesukkel om in te teken, hulle was nie gereed vir al die mense nie. Ons het 14:00 daar aangekom en ons het eers 15:30 kamer toe kon gaan, moes rondhang in die voorportaal, niemand het geweet wat aangaan nie en mense was in kamers ingeteken wat klaar mense in gehad het. Dit was biaie deurmekaar gewees, maar toe ons eers in ons kamer is was dit skoon en netjies en het verder 'n lekker tyd daar gehad. Ons het nie ontbyt gehad nie, maar die ander het gesê die kos is goed.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bernice
Hotel 224 and Serviced Apartments
Dear Anton, Thank you for your review and feedback. I am very sorry that all our rooms were not ready at 14h00. We were fully booked the previous night and many of the guests checked out late. Our housekeeping team did the best they could to ensure that we can give out the rooms as early as possible and still maintain a high standard. I hope that you will stay with us again in the future, we look forward to hearing from you in the near future. Kind regards Bernice

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 546 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Schoeman- en Leyds-straat, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9108f9c1119c3ec387264152383dfdc35e272b7af3f9ca637bba80ec2110a1919717aeb95aceb7c711095b8a3bd83d4a978b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 C/O Francis Baard and Leyds Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.747767368657 28.208794891834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang