Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Suikerbossie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Kobus G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustig en toeganklik en genoeg parkering vir twee voertuie. Dit was puik. Die plekkie het voldoen aan ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Thank you, Kobus, for your feedback. We appreciate your helpful comment and hope the little town entices you back again soon.

Susan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great plek en waarde vir geld. Baie goed ingerig en ruim genoeg. Die splashpool was heerlik na 'n lang dag op warm pad. Veilige omgewing vir ons honde. Sal beslis weer hier wil bly as ons in Vanderkloof kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
We appreciate your comments and feedback, Susan. We enjoyed hosting you and the family and look forward to your next visit!

Rozaen H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lekker. Ons mense was daar vir werk en hulle het baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Baie dankie Rozaen, ons hoop dat hulle weer sal terugkom as daar nog werk is hierdie kant.

Tommy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Stil, rustig en ontspannend. Te kort, maar soos by die huis. Alles in plek en soms meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
House on Suikerbossie
Thank you very much for your feedback and comments. We hope your next trip may be longer and we can continue to exceed expectations.

Juanne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig, pragtig, cozy, mooi plekkie en lekker visvang plek vir die kinders. Ons het net 2 dae oorgebly en wens ons kon langer. House on Suikerbossie is pragtig en voel soos 'n huis weg van die huis. Dit is skoon, pragtig en cozy! Loopafstand dam toe en die klein splashpool is ideaal om af te koel na 'n warm dag! Ons sal vir seker weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Ons is so bly julle het dit so geniet en sien uit na julle volgende kuier Vanderkloof toe.

Dustin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Modern, fun with everything you need. Modern, clean accommodation with all the comforts of home. Whatever you need or want for cooking is in the kitchen. The plunge pool and outside entertainment area are fresh and funky. The owners are full of local knowledge and very helpful and friendly. Chat with them if you want ideas of what to do in the area. Thanks for a great, restful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Good day Dustin, We are so pleased you enjoyed your stay and hope you and the family visit again soon.

Annali B
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Mooi plek. Lekker gebly, troeteldiervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Baie dankie Annali. Ons is bly dit was gerieflik vir julle en die "kleintjies". Hoop om julle weer te sien.

Deidre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Awesome. Rustig en vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Baie dankie, Deidre. Ons is so bly day jy dit by ons geniet het en hoop om jou gou weer hier to hê.

Francina S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Oulike plek. Nuut oorgedoen, netjies, interessante en baie oulike dekor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Baie dankie vir jou terugvoor Francina. Ons hoop ons kan weer in die toekoms vir jou en jou familie terug welkom.

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Fantasties, gasvryheid, stilte, alles wat jy nodig het, selfs 'n kragopwekker as Eskom nie hul deel doen nie. Ons kom definitief weer. Gerieflike, skoon verblyf. Dankie vir jul gasvryheid en voorsiening van selfs 'n kragopwekker indien Eskom bietjie moeg raak. Ons kom definitief weer, en as jy nog nie daar was nie probeer Huis op Suikerbossie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
House on Suikerbossie
Ons is so bly dat jy kon rus en die naweek in Huis op Suikerbossie kon geniet saam met die familie. Kom asb terug wanneer julle die kans weer kry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 745
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 745
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f9832fd82b7cd3ed9d93bc9851dfd562d95c41c48dddbad0a6cc74cbdc1a264a953cab7cbfc640c0e7c6a9e87451ad836a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 050 nouVanaf R2 745 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 138 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.001249039223 24.749907371061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang