Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knock Out View

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nombeko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The message in the bathroom. Mind blowing. Thank you. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Thank you for your review and the appreciation of the poem Desiderata: Words for Life by Max Ehrmann. We do love it as well. Do come again. Thanks!

Eldon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very comfortable. Awesome accommodation. Clean, neat and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Thank you for your powerful review, much appreciated. Thank you.

Amelia V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Dit was ongelooflik lekker gewees. Dit was fantasties. Sal weer daar gaan bly. Heerlik gebraai en na berge gekyk. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir die lieflike resensie, dit was lekker om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Knock Out View
Dankie vir u resensie. In sake van die ekstra's waarna u verwys - Ons poog om akkommodasie so bekostigbaar moontlik te maak, daarom kan ons nie al die ekstra's voorsien nie. Toiletware wat ons voorsien is lyseep en sjampoo in die stort en handewasmiddel en handeroom by die wasbak. Toiletpapier, lugverfrisser en tissues word ook voorsien. As u dalk presies kan sê wat benodig word, sal ons dit baie waardeer. Baie dankie.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik, rustig, moeite werd. Baie lekker. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir die resensie - 4 baie kragtige woorde wat als sê. Baie dankie en kom weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Thank you so much for your review and rating, much appreciated. Thank you for recommending us. We would love to host you again. Thank you.

Charlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles wat ons nodig gehad het, en rustige nagrus! Was baie lekker en gerieflik, netjies en skoon, en die gasvryheid was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Sjoe wat 'n resensie - baie dankie ons waardeer opreg. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Baie dankie

Daylinn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm, sentraal, oulik, netjies, veilig. Heerlike plekkie, loop afstand. Meter van al die beste plekke, skoon en veilig! Was ook heelverbaas met die dienslewering. Dis lekker om terug te kom na 'n warm, skoon kamer toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Dankie vir jou resensie, dit was lekker om jou te ontmoet.

Carmen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plek was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir jou resensie, Carmen Du Preez. Ons hoop ons sien julle weer. Dankie.

Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Very unique little town. We thoroughly enjoyed our stay here. It's walking distance from the beautiful town. The rooms were clean and comfortable. And the host was great. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Thank you so much for your rating and review, it's much appreciated. We look forward to welcoming you again. Thanks.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 410

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadecd1f4706c18c409b896c994ca2fa057202503c56e3e3da63c86b312db89f6c0830f1a141c60c860c5763934ca78bd89dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 316 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang