Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesoba Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 494 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs en lekker geslaap. Lesoba is 'n pragtige plek. Die omgewing is so pragtig. Ons het in 'n basiese kamer oornag. Alles was skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lein S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent. Excellent stay at Lesoba Guest Farm! Great hospitality, beautiful environment, and a lovely cottage. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great peaceful location, great views and good to be in a farm-like setting. God created earth and then Lesoba Guest Farm. Absolute gem in an awesome setting. Serenity and beauty. The hosts are very welcoming and friendly. Exceeded expectations from decor, linens and kitchen facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic accommodation with the best views, hiking trails, and value for money. Our host went out of her way to make sure our stay was as pleasant as possible. The farm is absolutely beautiful and worth every cent. Some highlights include the beautiful fruit trees growing around the accommodation as well as many animals like sheep, horses and cows that add to the atmosphere. Hiking trails are also 10/10 with a real-life dinosaur bone at the end of one of the trails. Will definitely recommend the farm to anyone and will be happy to return if we are ever in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ek wil teruggaan. Dit was ongelooflik. Die eenhede was eksie perfek. Rule is die vriendelikste, aangenaamste persoon en het ons so tuis laat voel. Die view, geen woorde, foto's of video's kan dit beskryf nie; 'n mens moet dit self sien. Was asemrowend mooi. Wil net sê baie dankie, alles was ver bo ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties lekker. Baie dankie vir die gasvryheid. So netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, ontspannend, natuur, berge dit is stunning. Dit was fantasties ons het baie lekker gebly, ons het heerlik ontspan, die hiking roetes was asemrowend mooi, die plekkie was so mooi en die vriendelike gasheer was so behulpsaam, dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Beslis die moeite werd! Heerlik gebly. Gasvrou stap beslis die ekstra myl, veral vir ons honde. Pragtige natuurskoon. Huisies silwerskoon en alles wat nodig is, was daar. Geen selfoonopvangs, wat maak dat mens heerlik ontspan en afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lovely people, beautiful views. The views from the cabin are exceptional. We loved every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 562

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 494 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang