Libra Holiday Flat 4
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi en R970 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is 2 matrasse wat slegs vir 2 kinders geskik is vooraf op versoek gereël word.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word met aankoms gehef.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Dit sluit nie die was van skottelgoed in nie.
Gaste word gevra om asb. nie na 22:00 in die aand 'n geraas te maak nie.
Wanneer gaste vertrek, moet die woonstel asb. in dieselfde toestand as met aankoms gelaat word. Andersins word 'n R200-fooi gehef om die woonstel behoorlik skoon te maak.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang